211 Bay View - E22
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Annelien S - Apr 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly maar moet regtig mooi skoongemaak word.
211 Bay View - E22 se terugvoer
Hi Annelien
Ons vra nederig om verskoning. Die Britse eienaars het self in die woonstel gebly en daarop aangedring om dit self skoon te maak toe hulle vertrek.
Ons skoonmakers maak dit gewoonlik skoon.
Groete
Ilanda
Roy T - Okt 2021
Algehele gradering
A very nice large, comfortable apartment.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, 211 Bay View, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom