6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lighthouse Road, Beacon Rock Complex, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Umhlanga Rocks is 223 Beacon Rock, 'n stylvolle woonstel in die Beacon Rock-kompleks, net 'n kort entjie van Umhlanga se hoofstrand en 'n lewendige dorpie met uitstekende restaurante, kroeë en winkelsentrums.
Hierdie selfsorg- en lugversorgde woonstel bied slaapplek vir altesaam 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het en die badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet deel. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n pragtige kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Dit strek tot by 'n groot eetkamertafel waar gaste hul maaltyd kan geniet, en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure van die sitkamer maak oop na die oordekte patio met 'n eetkamertafel en stoele, en beskik oor 'n drie-plaat gasbraai.
Die Beacon Rock-kompleks bied gratis parkering, 'n verfrissende swembad en pragtige tuine.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 252
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lighthouse Road, Beacon Rock Complex, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 223 Beacon Rock het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lighthouse Road, Beacon Rock Complex, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang