+20
Selfsorg in Somerstrand

229 Brookes Hill Suites

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Lady Bea Crescent, Brookes Hills Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

229 Brookes Hill Suites is 'n seefrontwoonstel in Summerstrand se hoofstrandfront-area in Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie woonstel is naby die strand, winkels, restaurante, vermaaklikheidsentrums en die Boardwalk Casino-kompleks geleë.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 jong kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en dié gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Die sitarea het 'n slaapbank.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, TV met DStv en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en swembad.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shahim F
Gesin met tieners
5.0
Excellent location. Excellent stay. Had a wonderful weekend with family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Tamaryn Kelly S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely and definitely will visit again. Very well located accommodation, beautiful sea view and lovely facilities. Very clean and well ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Terry Y
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Everything was run very smoothly and we were highly impressed with the accommodation and will surely use it should we need t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Shahim F
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Excellent unit and the stay was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Mary V
4.8
Lekker naby alles en baie veilig. Baie lekker gebly vir die 2de keer daar.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Shaheda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 17 Lady Bea Crescent, Brookes Hills Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 229 Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

17 Lady Bea Crescent, Brookes Hills Suites, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3963f6175d53158d1c62a0e2074455edcd4879c54f5f218130c4cae238152afe710a4935b4dfcfc9908b5d074f35d17a3ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 17 Lady Bea Crescent Brookes Hills Suites, Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.978366226573 25.651211901466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang