Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (18)
Wildsplase (1)
Hotelle (4)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (53)

Resensies van Somerstrand

4.6 / 5  
volgens 209 resensies
Lees regte resensies van Somerstrand van 209 geverifieerde gaste.
Indien jy Somerstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Somerstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Summerstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Somerstrand Akkommodasie

99 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
25% af Aanbod!
VanafR1 260
R945
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand

Beachwalk Bed and Breakfast Summerstrand bied 4-ster akkommodasie in Port Elizabeth, net 60 m van die gewilde strande af. Dit is baie naby aan die Boardwalk Casino, Entertainment and Restaurant Complex. Hierdie erfe...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Keiskama B&B is na aan Port Elizabeth se gewilde swemstrande, restaurante, win...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand

125 Brookes Hill Suite is ideaal geleë op Brookes Hill, net oorkant Port Elizabeth se gewildste strande en die Boardwalk-kompleks. Die selfsorgwoonstel is ten volle gemeubileer en geskik vir vakansiegangers of sake...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand

Marine Drive 49 is in die kusdorpie, Somerstrand en reg oorkant een van Port Elizabeth se bekende branderplankstrande en stapafstand vanaf restaurante, Summerstrand Village en nog vele meer. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand

Jenvey House bied bekostigbare selfsorgverblyf van hoë gehalte, asook 'n B&B-opsie, aan vakansiegangers en sakereisigers in Somerstrand, 'n pragwoonbuurt in Port Elizabeth. Hierdie goed toegeruste eenhede is net 70...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R403
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand

Brighton Mews Guest Suites bied sakpas-, topgehalte-gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede en dis slegs 10 minute se ry vanaf die Port Elizabeth lughawe. Die huisvesting bestaan uit 2 eenslaapkamereenhed...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R863
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand

Cape Flame Guest House is in Port Elizabeth of die "Vriendelike Stad" in die hartjie van Somerstrand, die stad se toeristesentrum geleë. Dit is stapafstand van die strandfront en die toeristebesienswaardighede daar...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Somerstrand

Tussen-boomtoppe Bederf is in 'n rustige woonbuurt in Summerstrand geleë en kan 'n groep of gesin van 5 huisves. Dit is 400 m van die strand af, 1 km van die pier af, loopafstand na Boardwalk, Summerstrand Village ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand

Aloe Manna Self Catering Guest House is 'n gerieflike gastehuis met selfsorgfasiliteite in Summerstrand, Port Elizabeth. Die gastehuis bied wonderlike akkommodasie vir vakansiereisigers, sportmense en sakelui wat op...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand

Manor 38 is in die kusvoorstad, Somerstrand, in Port Elizabeth geleë en spog met eksklusief ontwerpte Executive- en Superior-gastekamers vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is naby die Boardwalk-kas...

55% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 700
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand

Admiralty Beach House is in die kusvoorstad Somerstrand in Port Elizabeth geleë is. Dit is na aan die Boardwalk Casino en Vermaak-kompleks asook die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en Tegnikon. Verblyf...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand

Onse Khaya bied moderne, luukse, ruim, gemaklike en bekostigbare verblyf vir toeriste en sakelui in Summerstrand, Port Elizabeth. Neem asseblief kennis dat ons tans met konstruksie besig is wat teen September 2017 k...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 790
R1 193
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerstrand

Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges is in Summerstrand in die Oos-Kaap, 'n area bekend vir landskapsritte, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede soos die Addo Olifantpark, Nelson Mandela Mus...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand

StayOnThird is in Summerstrand, Port Elizabeth, geleë. Dit bied gehalte-verblyf en is ideaal vir 'n paartjie of selfs 'n sakereisiger. Dit is naby talle restaurante, winkels, die strand en vele meer. Die oopplan-w...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerstrand

Splendida is in Summerstrand, 'n luukse buurt teen die kus geleë en is naby Port Elizabeth se hoofbesienswaardighede wat die Broadwalk and Casino-kompleks met talle restaurante en vermaak insluit. Die verblyf by ...

10% af Aanbod!
VanafR720
R648
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerstrand

Brookes Hill Suites 250 is 'n selfsorg-suite in die Brookes Hill Suites and Hotel-kompleks in Somerstrand, Port Elizabeth. Dié suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer, 'n kombuis...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand

Home Away From Home is in die kuswoonbuurt Summerstrand in Port Elizabeth geleë. Die perseel is 4 km vanaf Pollok-strand, verskeie boetieks en restaurante. Die Nelson Mandela Universiteit is 3 km weg. Verblyf wor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand

Toscana Cottage bied selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Die kothuis is in die luukse Somerstrand-kusbuurt geleë, naby Port Elizabeth se bekendste besienswaardighede, soos The Boardwalk en Casino met uitstekende res...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerstrand

Kingfisher Guest House in Somerstrand, Port Elizabeth, bied 'n privaat ligging, stil en rustige omgewing en uitstekende Suid-Afrikaanse gasvryheid. Ons is na aan al die hoofbesienswaardighede in die omgewing, soos d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 20

Welkom by die Somerstrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za