Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Selfsorg in Johannesburg

23 Splice Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

23 Splice Apartment is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Riviera Killarney.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na 'n stoep met buitesitplek wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie. Alle gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en gimnasium-area. Veilige parkeerplek in die kompleks is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gulnar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
  • Gaste dink 23 Splice Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d15a968801496efb419ca8cf4c34744eea69db8b2bd42db742ffa53f15d5acc313144a8fa8bfe309274710efe1c977c73ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 4 Main Avenue Splice Riviera 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1627567 28.0500779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang