4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
231 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in Umhlanga se die Breakers-oord in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is. Die eenheid is in privaat besit en ekslusief tot Breakers oord, en bied toegang tot die strand en Umhlanga se promenade.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf in die kombuis en die sitarea het 'n TV en sekere DStv-kanale vanaf die hotel. Daar is lugversorging.
Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan gerus van die hotel se geriewe soos die gimnasium, internet-sitarea, speelarea vir kinders, die salon, putt-putt-baan, restaurant, 2 koue swembaddens en 1 verhitte swembad gebruik maak.
Umhlanga se gewilde promenade strek 2,5 km vanaf Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks. Dit is die ideale plek vir 'n wandeling of 'n drafsessie. Dit bied ook toegang tot restaurante in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 231 Breakers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang