2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Rutland Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
AirvilleLuxe Studio is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Parkwood, Johannesburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom sentraal is tot alles wat Johannesburg kan bied.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Boonop is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n slim-TV met Netflix. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Buite is 'n privaat sonnige patio met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mpho Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 24 Rutland Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink AirvilleLuxe Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Rutland Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang