+22
Gastehuis in Montana

@241 Enkeldoorn Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies en baie oulik! Shorty is 'n wenner gasheer! Baie netjies, skoon en oulik! Shorty is baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief weer gebruik maak van Enkeldoorn GH.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Safe, clean and well equipped room. Perfect overnight stay in a clean, well equipped unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elandi J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly by @241 Enkeldoorn Gastehuis. Ons het vreeslik lekker gebly, inboek en uitboek is baie maklik. Eenhede is skoon en het alles wat nodig is. Daar is ook braai geriewe. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans P
1 nag
4.4
Mrt 2026

Baie aangenaam. Dit was 'n baie lekker plek om te rus. Sal weer 'n bespreking daar maak. Die mense is net baie ordentlik en hulpvaardig. Die kamer is toegerus met alles wat mens nodig het om self kos te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik. Ja, was nice. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikail B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lovely units with literally everything you need! Lovely units with literally everything you need! Tastefully decorated by owners who clearly don't cut corners. Lovely bathroom and comfortable bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer bespreek. Baie netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
1 nag
5.0
Apr 2025

Very enjoyable. We enjoyed our stay; the rooms were very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Clean, everything you need is available. Very nice, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tharina D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Ruim netjies waarde vir geld. Ruim, netjies waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eaaef2b90cd18b52d3bd4d0b2dd335ce67a51120e9bd122ec98d38b0355519e5014f4df7dc66f2e2e1b389b43b7653a170c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Hartebeestfontein Farm 324-JR, portion 241 Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.666775179826 28.254458137044

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang