Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Umhlanga

25 On Oyster

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Oyster Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

25 On Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis wat stylvol versier is en in Umhlanga geleë is. Die huis is 1,8 km vanaf Umhlanga-strand en Whalebone Pier.

Die huis het 'n omsetter vir die ligte, yskas, TV en WiFi in die geval van beurtkrag.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers wat slaapplek aan 8 gaste bied. Al die kamers het lugversorging en 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers. Die ander 2 slaapkamers deel die gebruik van nog 2 badkamers. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die moderne oopplan-kombuis met wit afwerkings is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond en lei na die ruim sitarea en eetarea.

Die huis het ook 'n goedversorgde tuin en swembad wat gaste kan geniet. Buite is daar ook eet- en ontspanareas en gaste het toegang tot 3 skadu-parkeerplekke.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 33

Resensies 184

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 25 Oyster Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 25 On Oyster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

25 Oyster Crescent, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec2037111d7a8e5e59762cbd21dcfb350385e94adecd379d0144af6db4f3988bda64fb95294e4b2c91fb4f7a7cca1825678?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 25 Oyster Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.722569 31.082604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang