Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penthouse @ 259 On Beach

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg
Skoonmaakdiens 1 keer 'n week (ekstra skoonmaakdiens beskikbaar op versoek)
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R15000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal R500.
- 'n Breekskade- en sekuriteitsdeposito van R15 000 moet voor aankoms betaal word. Dit sal binne 10 dae na die uitklokdatum terugbetaal word.
- 'n Ekstra skoonmaakdiens is teen R350 beskikbaar.
- Die volle gekwoteerde waarde moet ten minste 31 dae voor die inklokdatum aan Red Cherry Accommodation betaal word.
- In die geval dat 'n bespreking minder as 31 dae voor die inklokdatum gemaak word, moet die volle gekwoteerde waarde binne 48 uur nadat Red Cherry die bespreking gekry en aanvaar het, betaal word.
- Slegs kontant of elektroniese fondsoorplasings sal vir betalings aanvaar word.
-'n Ekstra slaapbank met beddegoed kan in die eetarea voorsien word vir 1 volwassene of 2 kinders.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Worcester- en Kusweg, Seepunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe08be5896bb8f586d83e264826830850f7910c17031a105df8277508b9e6c86a853bc4ff6a334badfc9722b5f23758fdb0dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Corner of Worcester and Beach Road Sea Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.915539006407 18.387190550566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem