+54
Selfsorg in Doonside

26 Driftsands

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Maart 2026. Bespreekbaar tot 14 Feb 2026
30% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke, asook skottelgoedseep, waspoeier, vadoeke, sponse, ens. Let asb. daarop dat die vensters elke Maandag skoongemaak word. Rook is verbode in die woonstel.
Ongelukkig word troeteldiere nie in die woonstel toegelaat nie.
As gaste ná 18:00 arriveer is daar 'n ekstra fooi in kontant aan die opsigter betaalbaar.
Alhoewel daar geen breekskadedeposito vooraf verhaal word nie, sal die breekskade agterna deur gaste betaalbaar wees.
Gaste wat met 'n sleepwa reis, sal 'n ekstra parkeerfooi vir die sleepwa moet betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
30 % AF
R 800 R 560
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
30 % AF
R 800 R 560
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
30 % AF
R 800 R 560
per nag (plek vir 3)
Bespreek

5 Beach Road, 26 Driftsands, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R560 per nag (plek vir 3) 101 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071299781437 30.87456035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang