Selfsorg in Somerstrand

260 Brookes Hill Suites

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtige verblyf! Pragtig! Hierdie eenheid het alles wat jy nodig het. Die lekkerste bed het gesorg vir goeie rus en die stoep wat uitkyk op die see het my siel goed gedoen. Dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beter kon ons nie gekry het nie. 100% plus tevrede gewees. Ons het baie lekker gebly, alles was skoon en netjies. Leache was baie vriendelik en behulpsaam. Terwyl ons oppad was, het sy vir ons al die inligting gegee. Ons het glad nie gesukkel met enigiets nie, alles was reg en op hulle plek en presies soos die foto's gewys het op die blad. Baie dankie, Leache, ons het baie lekker gebly by julle. Jy sien ons vir seker weer! Ek beveel 260 Brookes Hill Suites vir enige iemand aan .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eugene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites Unit 260, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1071374850ce6cc88a0889c1ced56e5d9e510a494ddee1b52e789f4f7d77c9b3afe8fd618f52e938b31ea269fc8c74db1f22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Lady Bea Crescent Brookes Hill Suites Unit 260 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.978716132119 25.650990177376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang