2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites Unit 260, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
260 Brooke Hill Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, reg oorkant die strand in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusstad kan geniet.
Hierdie ateljee-eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die eenheid beskik ook oor lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe geniet, en die kompleks spog met 'n gemeenskaplike waskamer. Direkte toegang tot die strand via 'n hek en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe ongeveer 4.2 km weg.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eugene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites Unit 260, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink 260 Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites Unit 260, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang