5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 Bidstone Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
27 Ramsgate Palms is 'n gemeubileerde selfsorg-woonstel met slaapplek vir 5 gaste in Ramsgate Beach en bied maklike toegang tot die lagoon en die strand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die sitkamer ontspan wat 'n TV en 'n DVD-speler het of buite op die balkon.
Dié veilige kompleks het 'n gemeenskaplike verhitte swembad, braaigeriewe en wasgoedgeriewe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 81 Bidstone Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 27 Ramsgate Palms het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 Bidstone Road, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang