2711 Pearl Sky
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
2711 Pearl Sky is 'n luukse selfsorg-woonstel met 'n oopplan-uitleg wat op die 27ste verdieping in die veilige Pearl Sky-gebou in The Pearls of Umhlanga geleë is. Hierdie area is net buite die hartjie van die dorp Umhlanga Rocks waar verskeie restaurante, alfresco-eetplekke en kruidenierswinkels is. Die gewilde Umhlanga-strand en promenade is ook stapafstand hiervan af.
Die ateljee-woonstel is geskik vir 2 gaste met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-stort met 'n wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis het graniettoonbanke en is met 'n mikrogolfoond, oond, induksieplaat en wasmasjien toegerus. Daar is sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die woonstel het ook lugversorging en komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Lagoon Drive, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang