+28
Gastehuis in Randburg

274 on Market

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 274 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

274 on Market is 'n ruim vakansiehuis met sonkrag in Johannesburg-Noord, Randburg. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf naby gewilde besienswaardighede soos Monte Casino en die bekende Papa Prontos-restaurant. Die huis is 'n uitstekende keuse vir gesinne of groepe vriende wat oornagverblyf soek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, lugversorging en gemaklike sitplek.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek, en 'n ruim binnehof met sitplek en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
Lugversorging
Braai

Ligging

  • 274 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

274 Market Street, Johannesburg North, Randburg, 2188, Gauteng

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12163ee38d99c90a791ad66514c42548fe0e512baa05197a047e3529c48de5ebec96f820ce36fe29b91a42fad4add2b55e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 274 Market Street Johannesburg North 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.0301497 27.97704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang