+15
Gastehuis in Parys

2925 Egret Ave

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Regardt V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Ongelooflik en vriendelik. Ons het onlangs hier gebly tydens ’n gholftoernooi, en dit was ’n wonderlike ervaring. Die plek is pragtig, netjies en baie gemaklik. Die gasheer was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer hier bly en aan ander aanbeveel. Baie dankie vir die uitstekende gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
2925 Egret Ave
Dit was 'n groot plesier.

Zandberg V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Enjoyed my stay. Excellent accommodation and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig, skoon en vars. Heerlike ruim kamer en ideaal vir 'n oorstop of vinnige kuier in Parys. Baie rustig en veilig geleë op die Gholflandgoed, en omdat die Vaalrivier 'n klipgooi van die gastehuis af is, is die sagte geluid van die water jou agtergrondmusiek. Verder is dit doodstil. Sal weer daar oorbly as ons in Parys is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anesta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Die verblyf was regtig waarde vir geld. Alles was mooi skoon en netjies. Baie veilig en goed toegerus. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klara C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik, smaakvol en rustig. Het heerlik gebly. Rustig en pragtige uitsig op golfbaan. Ons gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pleasant stay and very secure. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en baie aangenaam. Plek was pragtig skoon en stylvol. Gasheer was vriendelik en baie behulpsaam en het 'n persoon laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie heerlik. Vriendelike verwelkoming gehad. Baie heerlik. Enigste regstelling wat gemaak moet word, is die bed is 'n dubbelbed grootte, nie koningsgrootte soos op die oorsig nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Sal weer daar bespreek. Baie lekker gebly, sal vir seker weer daar bespreek. Geen klagtes nie. Netjies en skoon, die hoekie het alles gehad wat 'n mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Puik. Die ligging is perfek en baie, baie veilig. Pragtige moderne plekkie op die Golflandgoed en rustige atmosfeer. Alles wat 'n mens benodig en goed toegerus. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2925 Egret Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754ce09b739d9976ec9b3eb4943b59c6ee4d62c7d42ec65a839cc9f918df4aa82f1088828542a9c72953c4dc9c984ac217bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 2925 Egret Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.892340571957 27.460429564563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang