30 River Club
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley-weg, River Club 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
30 River Club is in River Club, Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus.
Die woonstel het 'n buite-eetarea, braaigeriewe en gratis WiFi. Die landgoed spog ook met 'n tennisbaan en 'n swembad.
Kamer-opset
Ligging
- Piesang Valley-weg, River Club 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesang Valley-weg, River Club 30, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom