303 Oyster Rock
6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2A Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
303 Oyster Rock is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die veilige Oyster Rock-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Rock-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei en toegekende piekniekareas in die gemeenskaplike tuine.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamerarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-stort en 'n TV met DStv. Dié kamer het deure wat op die balkon oopmaak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is lugversorging in die slaapkamers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die sitkamer het deure wat op 'n groot onderdakstoep met buitemeubels, lieflike see-uitsigte en uitsigte oor die tuine en die Oyster Box Hotel.
Veilige onderdakparkeerplek en ekstra oop parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 113
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 2A Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2A Lighthouse Road, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang