3066 Waters Edge
14 gaste
7 slaapkamers
7 beds
7 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3066 Fish Eagle Ave, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
3066 Waters Edge is 'n pragtige en ruim vakansiehuis geleë in die Parys Golf & Country Estate in Parys. Dit is ideaal vir 'n gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende en spog met asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier.
Die huis bied slaapplek vir tot 14 gaste en bestaan uit 7 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die res van die slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n stylvolle kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Bykomende geriewe sluit in 'n TV met DStv, WiFi, 'n eetkamertafel en ingeboude braaigeriewe. Buite kan gaste 'n lieflike patio met 'n eetkamertafel geniet, perfek vir ontspanne maaltye met uitsig oor die rivier.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3066 Fish Eagle Ave, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3066 Fish Eagle Ave, Parys Golf & Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang