4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
31 The Shades is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien hierdie woonstel 'n see-uitsig het en die kompleks 'n aanloklike swembadarea het.
Hierdie woonstel met lugversorging kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop na 'n patio met 'n tafel en stoele, wat 'n goeie plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Hierdie kompleks bied veilige parkering op die perseel en beskik oor 'n gedeelde swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 31 The Shades het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang