+23
Selfsorg in Shelly Beach

Summer Place 31

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R700.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2026 tot 28 Feb 2026.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie bad- en swem-/strandhanddoeke saambring.

Lugversorging kan teen 'n bykomende koste gereël word.

Geen harde musiek of oormatige geraas word toegelaat nie. Indien naburige inwoners steurnisse of oproerige gedrag aanmeld, behou die gasheer die reg voor om gaste uit te sit en die verblyf te beëindig sonder enige terugbetaling van verblyfkoste of die sekuriteitsdeposito.

Geen partytjies of funksies word toegelaat nie. Die aantal gaste wat die verblyf gebruik, mag nie die maksimum kapasiteit van die eenheid oorskry nie, en slegs diegene wat op die besprekingsvorm gelys word, word toegelaat om die eiendom te beset.

Kansellasiefooi

In addition to the cancellation policy, a fixed R 700.00 fee applies to all cancellations.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R995
10 % AF
R 995 R 896
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R995
10 % AF
R 995 R 896
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R995
10 % AF
R 995 R 896
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4452fcdce2f56b216b389dff06fd2ac5c7f8fd37eba5e9e208a2bdc385894b4ff0178ca64b71b463d88393765620820c3069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.806808249503 30.411449124411

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang