Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg Akkommodasie
Voorsien u eie verbruiksersgoedere.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere is nie welkom nie.
'n Terugbetaalbare deposito is direk aan die eienaar betaalbaar.
Die breekskadedeposito is direk aan die gasheer betaalbaar. Die uitstaande bedrag, volgens die kwotasie, moet 5 dae voor aankoms vereffen word.
Aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is, word gaste vriendelik daaraan herinner om hul eie verbruiksgoedere te voorsien, insluitend:
Kos, drankies en speserye
Skoonmaakmiddels
Toiletpapier, toiletware en persoonlike versorgingsitems
Braaihout of houtskool
Strand- en badhanddoeke
Warm klere vir koeler aande op die patio
Wasgoed is nie ingesluit in die verblyftarief nie. Gaste is verantwoordelik vir die was en droog van hul eie klere, handdoeke en linne. Wasgoedgeriewe is op die perseel beskikbaar.
Wi-Fi is beskikbaar. Gaste wat beplan om tydens hul verblyf te werk, word aangeraai om 'n betroubare internetverbinding saam te bring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang