326 @ Pringle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 326 Hangklip Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
326 @ Pringle is in Pringlebaai, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die eiendom bied twee pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, sowel as koffie- en teemaakgeriewe.
Buite bied die eiendom addisionele sitareas, en gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 326 Hangklip Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 326 Hangklip Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang