+20

330 Ballito Hills

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

330 Ballito Hills is 'n moderne woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito, 'n welgestelde kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is ook toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.

Ontspan op die balkon met buitesitplek, eetgeriewe en verre see-uitsigte. Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe en gratis WiFi. Die landgoed spog ook met 'n fantastiese leefstylsentrum wat 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, insluitend padel, 'n swembad en meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c51db9096535f8c353b68ddc4bbc52f1ac6d7dcfd37264378196670a4651fd7f355e6f7188c881c024e08619bc0eefabc17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 Hills Avenue Ballito 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523747 31.2088293
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang