6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
34 on West is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Graaff-Reinet, die oudste dorp in die Oos-Kaap. Die huis is minder as 200 m vanaf die Sondagsrivier en ideaal vir 'n vakansie saam met die gesin of vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het elk 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n sitkamerstel, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die huis spog met 'n ingeboude binnebraai en 'n eetarea buite. Vir diegene wat die area wil verken, is winkels, museums en restaurante lekker naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 34 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Wes-Kaap
- Gaste dink 34 on West het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 West Street, Graaff-Reinet, 6280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang