+55
Selfsorg in Yzerfontein

Lazy@Yzer - Spectacular Seaview

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Dec 2026 to 30 Dec 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen partytjies, harde musiek of alkoholmisbruik toegelaat sal word nie. Besoekers word nie toegelaat nie.

Gaste, let asseblief daarop dat die eiendom uit twee aparte eenhede bestaan. Een is die hoofhuis, waar u sal bly, en die ander is 'n heeltemal aparte woonstel met 2 slaapkamers wat agter op die eiendom geleë is. Die woonstel is sy eie gebou, nie deel van die hoofhuis nie, en is volledig privaat, geskei deur mure en hekke om vrede en privaatheid vir almal te verseker.

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste per dag gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

35 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa81f4da135c59e109629b764febad96b832f8cccd559b28dcc594b706a83586006ef2ddd787a45177ddbc66e6ccae506a5d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 10 mense 15 5 1 5 35 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -33.351978 18.149746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang