+15
Gastehuis in Parys

365 @ Vaal De Grace

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jean V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Huis is pragtig, incheck is maklik, alles wat mens nodig het. Spacious huis met groot oop leefarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great venue for family and friends to visit. Great house, nice open living area, rooms are spacious with en-suite facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Rustigheid. Ja, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlisha
365 @ Vaal De Grace
Baie dankie

Elizna D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Skoon, netjies en gerieflik verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlisha
365 @ Vaal De Grace
Baie dankie

Madeleen M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Luukse lekker kuier huis. Die huis was baie gerieflik met die 4 kamers wat elk sy eie lugreëling gehad het. Als wat 'n mens benodig is binne in die huis. Die binne braai area was ook gesellig. Die huis is nie omhein nie, so mens moet klein kinders net goed dophou, maar dit was nie 'n groot probleem nie. Klein bietjie warm in die leef area, maar groot skuifdeure help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Merlisha
365 @ Vaal De Grace
Baie dankie.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dijan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Puik! Baie lekker gebly en die huis is fantasties. Ek sou 'n Aircon in die leefarea + DStv aanbeveel vir sport kyk oor 'n naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Veilige en gerieflike verblyf in 'n spog eenheid. Baie netjiese eenheid op die golf landgoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Besonderse netjiese akkommodasie. Ons het 'n besonderse lekker tyd gehad. Die huis is ruim met 'n baie lekker kombuis. Alles wat jy moontlik kan nodig hê. Baie lekker ook om die golfspelers te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebushane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Awesome. We had one glitch, which was corrected almost immediately. The WiFi password is spelled differently. We were back online once it was corrected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

365 Dreyer Drive, Vaal De Grace, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93dfe06729a5892d000ad7e8761f1e9c6527e623978e2274271815fa498403444c7eca9220aba1134ef7c43db050bf8c4976?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 365 Dreyer Drive Vaal De Grace 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.921632756554 27.42250615998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang