8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 365 Dreyer Drive, Vaal De Grace, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
365 @ Vaal De Grace bied moderne selfsorgverblyf 5 km buite Parys.
Die huis is geskik vir 8 gaste en het 4 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens en die badkamers het elk 'n wasbak, toilet en wasbak. Elke kamer het lugversorging en die kamers lei na 'n ruim leefarea wat uit die kombuis, eetarea en sitarea bestaan. Die leefarea is helder met groot vensters en skuifdeure.
Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n gasstoof, kookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser langs die kombuis. Die kombuis lei na die eetarea wat 'n etenstafel vir 6 het. Dit sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n kuierarea met 'n etenstafel vir 8, oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai.
Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Die huis maak gebruik van sonkrag en word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Water word ook van 'n alternatiewe stelsel verkry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Merlisha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 365 Dreyer Drive, Vaal De Grace, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink 365 @ Vaal De Grace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
365 Dreyer Drive, Vaal De Grace, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang