+39

368 on Vaal - Riverside Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 368 Dreyer Drive, Vaal de Grace Estate R59, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R8 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

368 on Vaal - Riverside Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Parys, Noordwes, aan die oewer van die Vaalrivier, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens, waarvan twee en suite-badkamers het, een met 'n stort, dubbelwasbakke, bad en toilet, terwyl die ander badkamer 'n wasbak, toilet en stort oor die bad het. Die oorblywende badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 1 slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Vir kouer nagte kan gaste die kaggel gebruik. 'n Eetkamertafel met 8 sitplekke is perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet.

Buite kan gaste addisionele buite-eetplekke geniet, asook 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, met asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier. Veilige parkering word ook voorsien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 368 Dreyer Drive, Vaal de Grace Estate R59, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 368 on Vaal - Riverside Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 8 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 368 Dreyer Drive, Vaal de Grace Estate R59, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6fafa8e6f6d8d5179f79194a354438f0d6415694c3eaf0b1659494aeb424ea9110ba04452f2652605743415df3450d8584?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 300 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 368 Dreyer Drive Vaal de Grace Estate R59 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9249542 27.4292102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang