37 La Palma Villas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg, alle linne word voorsien. Daar word badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die badhanddoeke moet asb. nie die eenheid verlaat nie.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Ekstra heffing, nie ingesluit in die daaglikse tarief of kwotasie nie, is direk aan my betaalbaar vir die skoonmaak van linne na vertrek.

'n Sleuteldeposito is ook aan my verskuldig en sal na vertrek terugbetaal word indien alles in orde is en niks gebreek of verlore is nie, en dit moet elektronies voor aankoms betaal word.

Alle linne word voorsien. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Moet asseblief nie die badhanddoeke uit die eenheid haal nie.

Besprekings moet ten minste 1 week vooruit gemaak word sodat geld in my bankrekening kan verskyn.

Let asseblief daarop dat daar Wi-Fi is, maar geen DStv-dekodeerder beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 La Palma Villas, Beach Boulevard East road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZjliZGQ1LTkxYjAtNGMyNC1iYTg2LThkOGQ2MjkzYjU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5) 38 5 1 5 37 La Palma Villas Beach Boulevard East road 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.157212987728 22.109077155573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang