Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Weeklikse linne ruil vir al die gaste.
Koffie- en teemaakgeriewe
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen studente bespreking word toegelaat nie - Plett Rage ens. Indien ouers namens studente bespreek, sal toegang geweier word.
Maksimum 7 gaste word in die huis toegelaat.
'n Betroubare, gekontrakteerde skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek. Dit sluit huisskoonmaak, beddens opmaak, skottelgoed, ens in. Geen persoonlike wasgoed word deur die diens gewas nie. Daar is wel 'n tuimeldroër en wasmasjien vir gaste se gebruik.
Halfdag: 08:30 tot 13:00 - R240 per dag
Voldag: 08:00 tot 16:00 - R300 per dag
Die diens moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Skerry Vore Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang