Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R900.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Hierdie eenheid mag slegs die aantal gaste akkommodeer soos gespesifiseer op die besprekingsfaktuur op enige gegewe tydstip.
- Geen oormatige geraas of harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar per eenheid met aankoms. Breekskadedepositos sal eers met vertrek terugbetaal word nadat inventaris saam met die gaste geneem is.
- Streng: Geen honde word in die huis toegelaat nie en geen besoekers word toegelaat om honde saam te bring nie. Indien 'n hond saamgebring word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder 'n terugbetaling.
- Gaste kan gevra word om die perseel onmiddellik te ontruim indien hulle nie by die reëls hou nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek

38 Hoofweg, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c060019d4c2f8f1224370706374b5099b22fbf8b2803802d4c29a1d2c4a7085c297f6c1252ea1c3f6455e6de09e10391887?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 6 5 1 5 38 Hoofweg Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.798133 20.046966

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang