38 Marine Drive Self-catering Units
- 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 38 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6200, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
38 Marine Drive Self-catering Apartments is in Schoenmakerskop in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie luukse selfsorgverblyf het 5 eenhede met slaapplek vir altesaam 26 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer, kombuis en sitarea. En elke eenheid het 'n platskerm-TV met 'n DStv Premium-pakket. Linne en handdoeke word voorsien.
Die verblyf is naby die strandarea in Shoemakerskop en Sacramento Restaurant.
Summer Strand, Walmer en Nelson Mandela Metropolitan Universiteit is minder as 'n halfuur van hier af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Delmarie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 161
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 38 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6200, Oos-Kaap
- Gaste dink 38 Marine Drive Self-catering Units het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Marine Drive, Schoenmakerskop, Gqeberha (Port Elizabeth), 6200, Oos-Kaap
Sien kaart- 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang