Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Schoenies B&B is in die kusdorpie, Schoenmakerskop, net 8 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die B&B is net 'n kort entjie se stap van die strand af. Die eenheid is apart van die privaat hoofhuis en dis baie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Skoon Accommodation bied selfsorgwoonstelle in die bekoorlike dorpie, Schoenmakerskop, sowat 8 km buite Gqeberha. Die dorpie bied fantastiese hardloop- en fietsryroetes, visvangplekke, 'n strandjie en historiese mon...

Vanaf
R5 300
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

View @ 34 Marine is 'n selfsorghuis vir 'n groep of familie van 14 gaste aan die Sonskynkus, net 160 m van die oseaan af. Hierdie groot huis het 6 slaapkamers, 3 en 'n halwe badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n si...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Bizwani Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis in die stil en bekoorlike Schoenmakerskop in die suidelike deel van die Afrika-kontinent met eindelose uitsigte oor die Indiese Oseaan. Schoenmakerskop staan plaaslik as "...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Welbedacht Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Die landgoed is naby Sardiniabaai se strand en die Walmer Park Winkelsentrum geleë. Die verblyf bestaan uit 2 s...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

38 Marine Drive Self-catering Apartments is in Schoenmakerskop in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en vir 'n gesinsvakansie. Hierdie luukse selfsorgverblyf het 5 eenhede met slaa...

35% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 000
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Schoenmakerskop Self-catering Apartments bied luukse, gerieflike en gesellige verblyf in 3 selfsorgwoonstelle met see-uitsigte, 5 gesinswoonstelle met slaapplek vir 3, en 3 woonstelle met uitsigte oor die swembad wa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Skoenmakerskop/ Schoenmakerskop

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
B&B in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Annaline's Top View Bed & Breakfast is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede kamer met 'n driekwartbed. 'n Slaa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 7 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkame...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth), Nelson Mandela Baai

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]