38 Stay
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Aquarius Street, Reyno Ridge, 1049, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
38 Stay is 'n warm, stylvolle huis wat ontwerp is vir gaste wat gemak, gerief en privaatheid waardeer. Dit is geleë in Reyno Ridge, Witbank, in die Mpumalanga-provinsie.
Die gastehuis bied 2 verblyfopsies. 'n Ateljee-eenheid geskik vir 2 gaste en 'n vakansiehuis wat tot 6 gaste kan akkommodeer.
Beide opsies sluit lugversorging, 'n slim-TV, gratis WiFi en veilige parkering in.
Die eiendom is in 'n stil buurt geleë en is gerieflik naby Kendal-, Duvha- en Kusile-kragstasies, Highveld Mall, vulstasies, restaurante en hoofreisroetes geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Nhlanhla Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 38 Aquarius Street, Reyno Ridge, 1049, Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Aquarius Street, Reyno Ridge, 1049, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang