38 Thira
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, 38 Thira, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
38 Thira is 'n selfsorgwoonstel in die Santorini-landgoed in Chakas Rock. Die woonstel bied gemaklike akkommodasie vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die leefarea bied gemaklike sitplek, WiFi en 'n slim-TV met stroomvermoëns. Die stoep kyk uit oor Salt Rock en die oseaan en beskik oor 'n houtskoolbraai.
Gaste het toegang tot 'n reeks gemeenskaplike geriewe binne die landgoed, insluitend swembaddens, braai-areas, speelareas vir kinders, tropiese wandelpaaie, buitelug-fiksheidstoerusting, 'n walviskykpunt en direkte toegang tot Thompsonsbaai. Die landgoed bied 'n rustige en veilige omgewing wat geskik is vir gesinne.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 101 Ocean Drive, 38 Thira, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 101 Ocean Drive, 38 Thira, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang