Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tweeslaapkamer-kothuis
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Behalwe die ingeboude elektriese paneelverwarmer is daar 'n ekstra gasverwarmer beskikbaar, maar gas moet aangekoop word teen ekstra koste.
- Eenslaapkamer-kothuis
- Selfsorg.
- Ateljee-woonstel
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Geen partytjies word toegelaat nie. Geen geraas na 21:30 op die eiendom nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Ridge Street, Glen Austin AH, Midrand, 1685, Gauteng
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang