Luxury Cottage
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3A Brisbane Road, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Luxury Cottage bied lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Umbilo, Durban. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer het 'n reënstort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Gratis koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe op versoek. Die verblyf is naby die Durban ICC Arena, Nelson Mandela School of Medicine en Albert Luthuli Hospitaal. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3A Brisbane Road, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3A Brisbane Road, Umbilo, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang