Indien jy Berea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Berea.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Berea Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Berea accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Berea akkommodasie
43 lekke plekke om te bly
Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne e...
Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die W...
Sha-Ron's Place bied selfsorg-verblyf in die Umbilo voorstad Durban en is ideaal vir sakreisigers, vakansiegangers en gesinne. Dit is sentra...
Mackaya Bella is 'n stylvolle, moderne gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is bekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, ger...
Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside,...
Nkosazana Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf in Carrington Heights, Durban. Die gastehuis word deur die eienaar bestuur en is die idea...
Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrav...
Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. ...
Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine...
Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende...