6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
4 Aruba is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito. Hierdie see-uitsig woonstel is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus, aangesien hierdie kompleks pragtige see-uitsigte het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel, 'n sithoekie en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl gaste die see-uitsigte bewonder. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 74 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 Aruba het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang