+40
Gastehuis in Mbombela (Nelspruit)

4 Gazelle Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Magda D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gerieflik en veilig - lekker geslaap. Ek het 1 nag oorgeslaap saam met my volwasse kinders. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is naby die sakesentrum van Mbombela. Die kamers is netjies en skoon en daar is veilige parkering. Ek kan 4 Gazelle aanbeveel en sal self weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naas S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Rustig. Hi, alles was goed, dankie. Kan dalk 'n kluis in die kaste sit. Maar alles was skoon en netjies gewees. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie mooi eenheid met alles wat jy sal nodig kry om gerieflik te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag
4.8
Feb 2026

Baie lekker, net jammer van die honde van die bure. Kamer netjies en soos adverteer. Bure se hond blaf erg. Ek het in kamer 7 gebly en die glasdeur se slot is uitgewerk, so hy sluit nie van buitekant af oop of toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmenn
4 Gazelle Guesthouse
More Johan, Baie dankie vir jou resensie Ek is regtig jammer oor die bure se honde. Eerste klagte wat ek kry. Sal dit met hulle opvolg. Dankie vir die laat weet van die slot. Hy word vandag vervang.

Jàhn V
1 nag
4.8
Feb 2026

Vriendelik en vinnig gehelp. Vriendelik, geen probleme. Vinnig gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Goeie verblyf. Lekker gebly, dankie. Goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marley S
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker, rustig, veilig. Baie lekker, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee O
1 nag
5.0
Okt 2025

Comfortable and affordable. Friendly reception by Maryne, clean unit and most comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gesellig! Braai area is 'n groot pluspunt! Ja, alhoewel die bure se hond ons almal uit die slaap gehou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97022739998e15f64322d6e12db7929d8ea04af6e056732f9b32738de041433f23ccde084f50039c6e0fd464a72448252213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 4 Gazelle Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.490685949056 30.991740968717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang