4 Le Paradis
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
4 Le Paradis bied veilige grondvloer-selfsorgverblyf in die kusdorp, Ballito.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.
Die kombuis het 'n tafel waar gaste saam maaltye kan geniet en is ook met 'n stoof en stoofplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en gemaklike rusbanke voor 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea het toegang tot 'n stoep met 'n braai en 'n pragtige see-uitsig.
Gaste het toegang tot 'n aparte ingang en veilige parkeerplek. Hulle kan ook van die gemeenskaplike swembad en kinderswembad gebruik maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 96
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 Le Paradis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang