+17

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Yolanda P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie goeie diens, plekkie het alles wat jy by selfsorg eenheid nodig het. Gerieflik, skoon en baie netjies. Die yskas het nie gewerk met aankoms nie, maar Ryan het vroeg die volgende oggend die yskas vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Pragtige see-uitsig, netjies, uitstekende gasvryheid. Sal weer hier bespreek. Pragtige see-uitsig, netjiese woonstel, uitstekende kommunikasie en gasvryheid. Kinders het dit geniet, selfs ekstra moeite met vergete hoed aan ons terugbesorg via courier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleen V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful getaway! Fabulous 10 days! Unit exactly as advertised. Nina was super helpful. We spent days in front of the units in rock pools and Uvongo Beach! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derryck D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lieflike ontspanning. Dit was ons gesin se 2de keer by 4 Shabay en ek kan net goeie terugvoer gee. Die plek is netjies en baie goed toegerus. Lieflike see uitsig vanaf die stoep en hoof slaapkamer. Die rustigheid van die golwe in die aand is wonderlik. Ek sal die plek vir enigiemand aanbeveel en sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lieflike plekkie met pragtige see uitsig. Fantasties! Asemrowend! Pragtig! Vriendelik, droomvakansie. Naby alles, baie netjies. Beslis waarde vir geld, en privaat. Ons sal definitief weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Cila B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Het heerlik ontspan, Nina en die webtuiste se span. Baie dankie. My seun en neef het dit baie geniet. Lekker stil en kon uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamer B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Elk dag voluit saam met die kinders gekuier, geëet, gebraai. Uitstekende ligging. Mooi see-uitsig. Redelik privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Penny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Very comfortable. 4 Shabay Village has the most awesome view of the ocean and we were privileged to see whales in the distance. The owners are very helpful and there was a problem that we didn't have a remote to garage the car, but this was sorted out and they went the extra mile for us. I would always try to stay in the unit again should we return to Margate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Very nice and good service. It was very relaxing. The view was perfect and we saw a lot of whales and dolphins.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

7 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6051f6068675838ba32286b49af073d1d0a8ad37c7872f39b3dc95a229f55a82bb2e0b762b7e13d6ce184f55f470487306b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 7 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.850616692213 30.386610623943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang