4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
4 Shabay is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks naby Manaba Beach in Margate. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die sitarea, stoep en hoofslaapkamer. Gaste kan walvisse en dolfyne in die verte sien terwyl daar op die stoep of in die tuin gebraai word.
Hierdie eenheid is geskik vir tot 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die toegeruste kombuis het 'n stoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware. Die aangrensende leefarea het gemaklike banke en 'n 32'' platskerm-TV met DStv. Daar is braaigeriewe op die stoep en in die tuin.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n groot tropiese tuin met 'n uitsig oor die swembad. Daar is aangewese onderdakparkeerplek vir 1 voertuig. Daar is ekstra oop parkeerplek vir 'n waentjie.
4 Shabay Villa is 850 m vanaf Lucien-strand en die Manaba-getypoel. Die omgewing is enige visserman se droom en daar is talle visvanggeleenthede naby die kompleks.
Die kompleks het watertenke en word nie deur wateronderbrekings geafferteer nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 7 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 4 Shabay Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang