4 Springvale Place

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R1,565.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Dit is 'n verkorte weergawe, 'n omvattende weergawe is op aanvraag beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word.
Geen groepe, studentematriks of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word nie toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Geen funksies of partytjies van enige aard word toegelaat nie.
Geen slag van lewende diere word by hierdie perseel toegelaat nie.
Rook is verbode.
Dit is 'n huis in 'n huishoudelike dorpie, daarom moet geraasvlakke tot 'n minimum word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie. Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, Nkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac799a0a7009a92a3d078316897f943d8ac66ed84d45ef92318c1bd4a7fa78e3e07edf94044781e396b8a9b827c23293b538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 3 Springvale Place Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285297752877 31.438398975394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang