Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Selfsorg in Lochnerhof

40 on Herschell

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Herschell Street, Strand, Cape town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

40 on Herschell is 'n ateljee-eenheid in Strand, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of enkelreisiger wat verblyf naby die see soek.

Die eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. Badhanddoeke word voorsien; gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die ateljee beskik oor 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan in die tuin ontspan en het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 40 Herschell Street, Strand, Cape town, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Herschell Street, Strand, Cape town, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3220cc5dcac9fa6501aa7e11ceab1b0caf74131ea2add1a95f90ead4600a97605f29e2ea1b8b3b5a905e415c4c23dfb3d5ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 40 Herschell Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.106075725488 18.828362286684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang