+12

401 Flamingo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

401 Flamingo is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.

Hierdie oulike ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die bed is daar 'n sitarea met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ateljee maak oop op 'n klein balkon. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af. Dit is ook naby die Seepunt-promenade en lewendige strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis

Ligging

  • 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd28856e82efb6fe0c12a3cadaf0cd88523abcb8659812e4cccd3d2cbc90cab16ffc65b9c930fb15360d354ec2b75c9e4df81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2) 6 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.920771433819 18.384012786881

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang