6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
402 Bermudas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel met 'n lieflike see-uitsig. Dit is in die Bermudas-kompleks wat die seefront in Umhlanga. Die kompleks het toegang tot die promenade waar die strand en restaurante is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Dié kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea wat na 'n balkon lei met 'n see-uitsig. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV en DStv. Die woonstel het ook WiFi en lugversorging.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en kelderparkeerplek. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 251
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 402 Bermudas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
74 Lagoon Drive, Bermudas, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang