+21
Selfsorg in Strand

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 132 Beach Road, Hibernian Towers 402, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie is 'n lieflike woonstel vir 3 in Strand, en is oorkant die strand geleë.

Dié ateljeewoonstel bied uitsigte oor die see en die baai en het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n opblaasmatras is beskikbaar vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die toonbank geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai.

Die luukse Hibernian Towers bied veilige parkeerplek, 24 uur-toegangsbeheer en gaste het toegang tot 2 restaurante, 'n spa, 'n haarsalon, 'n geriefswinkel, 'n stoomkamer, 'n gimnasium en 'n binnenshuise swembad.

402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie is binne 1 km vanaf verskillende kafees en restaurante geleë. Die uitgestrekte strand bied doendinge soos branderplankry, visvang, swem, sonsondergangritte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, 'n rondte putt-putt speel, gholfspeel, of die Helderberg-wynroete verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda P
Saam met lewensmaat
5.0
We will be back! We had the most wonderful stay. The view is fantastic and the apartment was equipped with everything we needed. The lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Elma H
Saam met lewensmaat
5.0
Ek wens ons kon langer bly in die elegante plek! Dit was absoluut heerlik! 'n Baie mooi en luukse woonstel met 'n fantastiese uitsig. Uitstekende seku...
Sien meer
Mrt 2026
Elzandri C
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay! Beautiful place. Beautiful place, had a lovely stay. Friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Patricia-Anne D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We had a great stay, beautiful location and place. Hanlie and Chantene were very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Angela J
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, stunning see uitsig en sonsondergang, gemaklik, baie geniet, naby winkels. Baie lekker gebly. Alles wat benodig was, is beskikbaar. Binne ber...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 295

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 132 Beach Road, Hibernian Towers 402, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 402 Hibernian Towers Luukse Vakansie Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

132 Beach Road, Hibernian Towers 402, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8102f6fcd13dc34bac7da97417ea17fb951c4afb670a90cf45069cebb5b727f8b6d808ef45dd333242d586b60ed918a6550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 132 Beach Road Hibernian Towers 402 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114132894308 18.822513615869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang